Hoor hoe lag die manne waar ons langs die vliegtuig staan
Vrolik skud hul hande dis tyd om terug te gaan
Ek kyk weer na die foto waar jy deur die kreukels lag
En hoop jy’s nog dieselfde soos op daardie somers nag
Hoor hoe brul die enjins ons is reg om op te styg
Die laaste kwaai bevele laat die manne vinnig swyg
Ek loer weer oor my skouer na die bosse en die sand
En dink weer aan die huisie waar die vreugde vure brand
Hang’n duisend liggies aan die gedel bo jou deur
Gaan pluk’n duisend blomme elke sort en elke kleur
En sing’s duisend deunt jies om die ure om te kry
Laat brand’n duisend liggies om te wys jy wag vir my
Die dorpies en die stede blink ronder op die gornd
Hier hoog bo sit die manne in groepies oral rond
Ek dink weer aan jou briewe en onthou wat daarin staan
En iewers in die verte wag laaste aanloopbaan
Hang’n duisend liggies aan die gedel bo jou deur
Gaan pluk’n duisend blomme elke sort en elke kleur
En sing’n duisend deunt jies om die ure om te kry
Laat brand’n duisend liggies om te wys jy wag vir my
Nou rek my tree langer as die wind my wange streel
My hart gedra hom moedig maar hy klop hier in my keel
Dan skielik vanuit nêrens staan dit held voor my oë
Al was ek dit te wagte is dit moeilik om te glo
Daar hang n duisend liggies aan die gedel bo jou deur
Daar staan’n duisend blomme elke sort en elke kleur
Ek hoor’n duisend deunt jies en ek weet dat jy onthou
Daar brand’n duisend liggies ek is veilig terug by jou [2x]
compositores: RUBEN LENNOX
Você é fã de Bles Bridges? Gosta da letra da música?
Compartilhe com seus amigos.